GEREGISTREERDE VERPLEEGKUNDIGE, Huis Esperanza (Sluitingsdatum: 04 September 2026)
Badisa Charity
Cape Town, Western Cape
This listing does not state a salary. As a guide, nursing roles in South Africa typically pay R14 000 to R40 000 a month (indicative).
Opens the original listing in a new tab. Applying is free. Never pay money to get a job — report anyone who asks.
Nursing and care roles are in constant demand across SA hospitals, clinics and care homes, from caregivers to registered professional nurses.
Job description
Huis Esperanza (Strand) is ‘n program van Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland).
Aansoeke van entoesiastiese, verantwoordelike en gemotiveerde persoon word ingewag vir die pos as Geregistreerde Verpleegkundige (Suster). Vereistes En Ondervinding
- Geregistreer wees by die SA Raad vir Verpleegkundiges (SANC)
- Goeie kennis oor die hantering van medikasie – CDU en blister verpakking
- Kennis en toepassing van geskeduleerde medikasie en kontrole daarvan
- Kennis van die fisiese- en mediese versorging van ouer persone
- Sterk leier-eienskappe met goeie menseverhoudings
- Vermoë om binne spanverband te funksioneer
- Verantwoordelike en gemotiveerde persoon
- Bereid wees om skofte te werk volgens diensrooster (Nag / Dag / Naweke / Publieke vakansiedae)
- Bestuurslisensie sal voordelig wees
Vergoeding sluit in ’n mediese- en aftree skema. Sluitings datum vir aansoeke: 4 September 2026 Diensaanvaarding : So spoedig moontlik
Aansoeke Moet Die Volgende Dokumentasie Insluit
- Volledige CV
- Drie kontakbare verwysings
- Gesertifiseerde afskrifte van:
- Kwalifikasies
- Identiteitsdokument
- Regsitrasie by SA Raad vir Verpleegkundiges (SANC)
Stuur Asb ‘n Volledige CV, Met Volledige Dokumentasie Aan Isabel Barkhuysen / E-pos: manager@strandsorg.co.za Navrae: 02 1 854 7393
Found on LinkedIn · Posted 1 months ago · Last checked 1 months ago
Good to know
What does this nursing job pay?
This listing does not state a salary. As a guide, nursing roles in South Africa typically pay R14 000 to R40 000 a month (indicative).
Do I need experience for nursing jobs in Cape Town?
This nursing role may ask for some experience or a relevant qualification. Read the listing for the specifics before you apply.
How do I apply for this job?
Tap "Apply on LinkedIn" to open the original listing, where you can read the full description and apply directly. JobsZA never charges you to apply, and you should never pay money to get a job.
Found on LinkedIn · Posted 1 months ago
More nursing and similar jobs in Cape Town
Confidential · Cape Town, Western Cape
Confidential · Cape Town, Western Cape