German Teacher
La Rochelle Girls' High School
Paarl, Western Cape
This listing does not state a salary. As a guide, teaching roles in South Africa typically pay R12 000 to R35 000 a month (indicative).
Opens the original listing in a new tab. Applying is free. Never pay money to get a job — report anyone who asks.
Teaching jobs span schools, colleges, tutoring and the fast-growing online English teaching market open to SA graduates.
Job description
VAKATURE: DUITS | GRAAD 8–12
Hoër Meisieskool La Rochelle | Paarl
Hoër Meisieskool La Rochelle nooi aansoeke vir ’n beheerliggaampos in Duits Tweede Addisionele Taal.
**Aanstellingsdatum: 1 Januarie 2027
PLIGTE**
• Onderrig van Duits Tweede Addisionele Taal vir graad 8–12 volgens die IEB-kurrikulum.
• Beplanning en voorbereiding van innoverende lesse wat tegnologie integreer.
• Assessering en moderering van leerders se werk en monitering van hul vordering.
• Bevordering van Duits as vak en van die Duitse taal en kultuur binne die skool.
• Aktiewe deelname aan die skool se buitemuurse program, hetsy kultureel of sportief.
VEREISTES
• ’n Toepaslike universiteitskwalifikasie om Duits Tweede Addisionele Taal vir graad 8–12 aan te bied.
• Bewese ervaring in die onderrig van Duits.
• ’n Geldige polisieklaringsertifikaat.
• Rekenaargeletterdheid en vaardigheid in e-leer en gemengde leer.
• Die vermoë om positiewe verhoudings met leerders, ouers en kollegas te bou en te handhaaf.
• Die vermoë om as ’n positiewe rolmodel vir jong dames binne die etos van ’n meisieskool op te tree.
• Bereidwilligheid om met sport- en kultuuraktiwiteite te help.
AANSOEKE
Handig u aansoek en volledige CV by die skool in, of stuur dit aan:
Die Skoolhoof | admin@larries.co.za
Sluitingsdatum: 11 November 2026
Geen telefoniese navrae nie.
Die Skoolbeheerliggaam behou die reg voor om nie ’n aanstelling te maak nie. Indien u teen 25 November 2026 nog nie gekontak is nie, aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was.
Found on LinkedIn · Posted 1 weeks ago · Last checked 1 weeks ago
Good to know
What does this teaching job pay?
This listing does not state a salary. As a guide, teaching roles in South Africa typically pay R12 000 to R35 000 a month (indicative).
Do I need experience for teaching jobs in Paarl?
This teaching role may ask for some experience or a relevant qualification. Read the listing for the specifics before you apply.
How do I apply for this job?
Tap "Apply on LinkedIn" to open the original listing, where you can read the full description and apply directly. JobsZA never charges you to apply, and you should never pay money to get a job.
Found on LinkedIn · Posted 1 weeks ago
More teaching and similar jobs in Paarl
Hire Resolve · Paarl, Western Cape
Placements24 · Paarl, Western Cape