Head of Nursing
Huis Ravenzicht
Cape Town, Western Cape
This role advertises R35K - R35K/mo.
Opens the original listing in a new tab. Applying is free. Never pay money to get a job — report anyone who asks.
Nursing and care roles are in constant demand across SA hospitals, clinics and care homes, from caregivers to registered professional nurses.
Job description
Huis Ravenzicht is ‘n program van Badisa en het ‘n pos vir ‘n Geregistreerde Hoof Verpleegkundige beskikbaar. Badisa ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die N.G. Kerk (Wes- en Suid-Kaap) en VGKSA (Kaapland). Badisa beskik tans oor bogenoemde pos in die Skiereiland area.
Vereistes:
• Geregistreer wees by SARV/SANC as geregistreerde Verpleegkundige
• Kennis in die toepassing van geskeduleerde medikasie en die kontrole daarvan
• Kennis en begrip van toepaslike wetgewings & regulasies en norme & standaarde
• Deelnemende bestuurstyl
• Goeie menseverhoudings kan handhaaf en effektiewe kommunikasie vaardigheid in Afrikaans en Engels
• Goeie kennis van holistiese bejaardesorg
• Rekenaarvaardig in MS Word, Excel & Outlook
· Goeie beplanning en organisasie vermoë
• Gesertifiseerde afskrifte van alle sertifikate en diplomas, nie ouer as 3 maande nie; o.a. Raad Kwitansie en toepaslike opleiding sertifikate
• Indemniteits versekering
Verantwoordelikhede:
• Voldoen aan die Wet op Verpleging/Bestek van Praktyk en Wet op Ouer Persone
• Toepassing van toepaslike wetgewing en regulasie
• Fasilitering / bestuur van personeel
• Fasilitering en versorging van inwoners
• Skakeling met die multidissiplinêre span, sowel as familielede van inwoners
• Ontwikkeling & implementering van prosedures & handleidings, beleids dokumente en inligtingstukke
• Byhou van statistieke, skryf van verslae, byhou van raadsvergaderings soos versoek
• Skedulering en bestuur van skofte
Diensvoordele:
• Volgens Badisa salarisskale.
• Pensioenfonds
• Mediese fonds
• Ruim verlof
Aansoek sluit : 31 Julie 2026
Aansoek moet skriftelik met volledige CV en bewys van kwalifikasies en registrasie van SARV/SANC gerig word aan:
Die Bestuurder: Huis Ravenzicht e-pos: manager@huisravenzicht.co.za
Negende Laan 161, Kraaifontein Tel.: (021) 988 7454
Oorspronklike dokumentasie moet op aanvraag beskikbaar wees.
Indien u, 2 weke na sluiting van die aansoek, geen terugvoering gekry het nie, was u aansoek ongelukkig onsuksesvol.
Found on LinkedIn · Posted 3 weeks ago · Last checked 1 weeks ago
Good to know
What does this nursing job pay?
This role advertises R35K - R35K/mo.
Do I need experience for nursing jobs in Cape Town?
This nursing role may ask for some experience or a relevant qualification. Read the listing for the specifics before you apply.
How do I apply for this job?
Tap "Apply on LinkedIn" to open the original listing, where you can read the full description and apply directly. JobsZA never charges you to apply, and you should never pay money to get a job.
Found on LinkedIn · Posted 3 weeks ago
More nursing and similar jobs in Cape Town
Hospitality Jobs Africa · Cape Town, Western Cape
Confidential · Cape Town, Western Cape