HUIS-OUER, Eljada Nasorg (Sluitingsdatum: 31 Augustus 2026)
Badisa Charity
Cape Town, Western Cape
Security is one of SA's largest employers. With a PSIRA grade, security officer and guard roles are widely available across malls, estates, sites and events nationwide.
This listing does not state a salary. As a guide, security roles in South Africa typically pay R5 000 to R11 000 a month (indicative).
Job description
Eljada Nasorg, ‘n program van BADISA, het ‘n vakature vir ‘n Huis-Ouer.
Doel Van Die Posisie Die Huis-Ouer is verantwoordelik vir die algemene toesig en versorging (fisies en emosioneel) van alle kliënte. Verder verseker die posbekleër ook dat alle inwoners in ʼn veilige en vriendelike omgewing woon.
Verantwoordelikhede
- Lewer fisiese versorging (bv. bad & stort), met deurlopende waarneming van die fisiese van kliënte.
- Identifiseer, voorkom en rapporteer risiko’s om kliënte se veiligheid te verseker.
- Dra by tot ‘n positiewe kliënt ervaring deur te help met die skep van ‘n bevorderlike omgewing.
- Verskaf akkurate en omvattende rekords.
- Help met netheid van inwoners se kamers
- Nakoming van veiligheids reëls en regulasies.
- Aktiwiteite gedurende die naweke.
- Toesig tydens naweke
Vereistes
- Relevante ondervinding binne Intellektuele Gestremde omgewing.
- Sterk leierskap vaardighede.
- Kennis en ondervinding van mediese, emosionele en fisiese sorg.
- Uitstekende geskrewe en verbale kommunikasie vaardighede in Afrikaans en Engels.
- Geldige bestuurslisensie (nie onderhandelbaar).
- Hierdie pos vereis dat die suksesvolle kandidaat op die perseel woonagtig sal wees.
Voordele
- Ruim verlof,
- Medies (indien verkies)
- Pensioenfonds
Adres: 011 Bo Victoria Straat, Oudtshoorn
Begin Datum: So gou as moontlik
Sluitingsdatum vir Aansoeke: 31 Augustus 2026
Stuur volle CV met dekbrief aan: Die Bestuurder
Epos Adres: bestuurder.eljada@mdwireless.co.za
Vrywaring Die Bestuurder behou die reg voor om geen aanstelling te maak indien geen geskikte kandidaat gevind word nie.
Good to know
What does this security job pay?
This listing does not state a salary. As a guide, security roles in South Africa typically pay R5 000 to R11 000 a month (indicative).
Do I need experience for security jobs in Cape Town?
Many security roles in Cape Town are open to candidates with little or no experience. Read the listing for its exact requirements.
How do I apply for this job?
Tap "Apply on Linkedin" to open the original listing, where you can read the full description and apply directly. JobsZA never charges you to apply, and you should never pay money to get a job.
Found on Linkedin · Posted 2 days ago
More security and similar jobs in Cape Town
Confidential
R25K - R33.3K/mo
Growth Catalyst
R13K - R19.5K/mo
Growth Catalyst
R8.7K - R15.2K/mo