INGESKREWE VERPLEEG-ASSISTENT [ENA], Vygieshof Tehuis
Badisa Charity
Cape Town, Western Cape
Nursing and care roles are in constant demand across SA hospitals, clinics and care homes, from caregivers to registered professional nurses.
This listing does not state a salary. As a guide, nursing roles in South Africa typically pay R14 000 to R40 000 a month (indicative).
Job description
(Sluitingsdatum: 30 Julie 2026) Vygieshof Tehuis is ‘n program van Badisa en het een pos beskikbaar vir ‘n Ingeskrewe Verpleegassistent [Auxillary Nurse]. Badisa is ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk [Wes-Kaapland] en VGKSA [Kaapland]. Badisa beskik tans oor bogenoemde poste in die Skiereiland area.
Verantwoordelikhede Sluit In
- Geregistreerd wees by SANC
- Bewys van opleiding
- Bereid om skofte te werk
- Effektiewe kommunikasie vaardigheid in Afrikaans & Engels
- Goeie kennis van bejaardesorg se fisiese, psigiese en liggaamlike gesondheidstoestand en die benadering daarvan.
- Goeie menseverhoudings kan handhaaf
Vereistes Die suksesvolle kandidaat moet beskik oor toepaslike kennis en ervaring van bejaardesorg se fisiese, psigiese en liggaamlike gesondheids toestand en die benadering daarvan. Verdere vereistes sluit in fasiliteringsvaardighede, die vermoë om op alle vlakke te kommunikeer, konflikhantering, strategiese denke, die vermoë om onafhanklik te werk. Die kandidaat moet ook goed in ‘n span kan funksioneer en ander kan lei en motiveer
Diensvoordele Salaris volgens Vygieshof salarisskale, aangevul deur ‘n pensioen- en mediesefonds asook ruim verlof
Adres : Andries Pretoriusstraat 16 Calitzdorp 6660
Diensaanvaarding: 1 September 2026 of so spoedig moontlik daarna
Sluitingsdatum: 30 Julie 2026
Aansoeke Moet Die Volgende Dokumentasie Insluit Volledige CV, afskrif van Identiteitsdokument, afskrif van kwalifikasies en registrasie, kontakbare verwysings en u toestemmingsbrief om die verwysings te mag kontak
NB: Gesertifiseerde afskrifte mag nie ouer as 3 maande wees nie.
Stuur ’n volledige CV met aan: Die Bestuurder, Vygieshof Tehuis Epos adres: vygieshofczd@gmail.com Navrae: 044 – 2133490
Die bestuur behou die reg voor om geen aanstelling te maak indien geen geskikte kandidaat gevind word nie.
Good to know
What does this nursing job pay?
This listing does not state a salary. As a guide, nursing roles in South Africa typically pay R14 000 to R40 000 a month (indicative).
Do I need experience for nursing jobs in Cape Town?
This nursing role may ask for some experience or a relevant qualification. Read the listing for the specifics before you apply.
How do I apply for this job?
Tap "Apply on Linkedin" to open the original listing, where you can read the full description and apply directly. JobsZA never charges you to apply, and you should never pay money to get a job.
Found on Linkedin · Posted 1 weeks ago
More nursing and similar jobs in Cape Town
Hire Resolve
R15K - R20K/mo
Confidential
R15K - R15K/mo
Kendrick Recruitment
R14K - R15K/mo
Hospitality Exchange
R35K - R35K/mo