Junior boekhouer
BestDrive Montague Gardens
Cape Town, Western Cape
Job description
Pligte: Krediteure, Debiteure, Kleinkas, Bank rekons
Kwalifikasies:
Minimum Matriek en 'n relevante tersiêre kwalifikasie in Boekhouding (of tans besig met 'n boekhou kwalifikasie). Minimum een tot twee jaar ondervinding in 'n soortgelyke pos (vorige ondervinding in 'n werkswinkelomgewing sal gunstig oorweeg word). Ondervinding met 'n rekeningkundige sagterware pakket.
Gewenste eienskappe:
Goeie organisasie en administratiewe vaardighede. Sterk kennis van rekeningkundige beginsels. Hoë vlak van akkuraatheid en fokus op detail. Vermoë om onder druk te werk en sperdatums na te kom. Goeie kommunikasievaardighede en die vermoë om effektief as deel van 'n span te werk. Aanpasbaarheid in 'n dinamiese en voortdurend veranderde werksomgewing.
Hoof verantwoordelikhede:
Ontvang en verwerk alle fakture en kredietnotas vanaf krediteure. Verifieer die geldigheid van belastingfakture en kredietnotas en ken die korrekte grootboekrekeninge toe. Stuur rekeningstate uit aan Debiteure en volg op, op uitstaande rekeninge. Hanteer en volg op, op alle rekeningnavrae om seker te maak dat rekeninge op datum bly. Verleen ondersteuning aan die Senior Boekhouer met alle nodige administratiewe en boekhou take.
Job Type: Full-time
Pay: R10 000,00 - R12 000,00 per month
Ability to commute/relocate:
- Montague Gardens, Western Cape: Reliably commute or planning to relocate before starting work (Required)
Education:
- Diploma (Required)
Experience:
- Creditors and Debtors: 2 years (Required)
Work Location: In person
Good to know
How do I apply for this job?
Tap "Apply on Indeed" to open the original listing, where you can read the full description and apply directly. JobsZA never charges you to apply, and you should never pay money to get a job.
Found on Indeed · Posted Today
Similar jobs in Cape Town
Reap HR Consultancy
R11K - R13K/mo