Logistics Coordinator
nan
Paarl, Western Cape
This listing does not state a salary. As a guide, logistics roles in South Africa typically pay R12 000 to R35 000 a month (indicative).
Opens the original listing in a new tab. Applying is free. Never pay money to get a job — report anyone who asks.
Logistics and supply-chain roles coordinate the movement of goods across SA, a sector expanding fast with e-commerce.
Job description
Boland Events is op soek na n Logistieke Bestuurder om ons gebeurtenislogistiek te koordineer en te bestuur en te verseker dat elke geleentheid glad en professioneel verloop
Verantwoordelikehede:
- Beplan, koordineer en bestuur die logistiek van verskeie geleenthede.
- Koordineer die aflewering, installering en verwydering van alle toerusting
- Lei en bestuur spanne en terreinpersoneel
- Monitor voorraad, toerusting en hou instandhouding.
- Los logistieke uitdagings vinnig en prakties op.
- Handhaaf standaarde van veiligheid en operasionele doeltreffendheid.
- Werk nou saam met die verkoops en operasionele spanne
Minimum Vereistes:
- Vorige ondervinding in logistiek of vervoer.
- Vermoe om personeel te bestuur en motiveer.
- Uitstekende beplannings-, organiserings en probleemoplossingsvaardighede.
- Moet verskeie projekte gelyktydig kan hanteer en spertye respekteer.
- Rekenaarvaardigh en goeie administrasie vaardighede.
- Geldige bestuurslisensie
- Bereid om buigsame ure te werk, insluitende naweke en openbare vakansiedae wanneer die geleenthede dit vereis.
Ideale kandidaat:
- Jy is n selfstandige en verantwoordelike leier wat vooruit beplan, dissipline kan handhaaf en kalm bly onder druk
- Jy neem eienaarskap, sien probleme raak voordat dit ontstaan en verseker dat die span elke taak sorvuldig klaarmaak.
Pay: R18 000,00 - R22 000,00 per month
Work Location: In person
Found on Indeed · Posted 1 months ago · Last checked 2 weeks ago
Good to know
What does this logistics job pay?
This listing does not state a salary. As a guide, logistics roles in South Africa typically pay R12 000 to R35 000 a month (indicative).
Do I need experience for logistics jobs in Paarl?
This logistics role may ask for some experience or a relevant qualification. Read the listing for the specifics before you apply.
How do I apply for this job?
Tap "Apply on Indeed" to open the original listing, where you can read the full description and apply directly. JobsZA never charges you to apply, and you should never pay money to get a job.
Found on Indeed · Posted 1 months ago
More logistics and similar jobs in Paarl
Hire Resolve · Paarl, Western Cape
Placements24 · Paarl, Western Cape