ONTVANGSDAME – Huis de Kuilen, Kuilsrivier
Badisa Charity
Cape Town, Western Cape
This listing does not state a salary. As a guide, receptionist roles in South Africa typically pay R7 000 to R15 000 a month (indicative).
Opens the original listing in a new tab. Applying is free. Never pay money to get a job — report anyone who asks.
Receptionist and front-desk roles are a popular office entry point for well-presented matriculants with good communication skills.
Job description
Huis de Kuilen, geleë in Kuilsrivier en ’n program van Badisa, nooi gemotiveerde en diensgerigte kandidate om aansoek te doen vir die pos van Ontvangsdame.
Ons is op soek na ’n vriendelike, dinamiese en goed georganiseerde persoon met uitstekende kommunikasievaardighede, sterk administratiewe vermoëns en ’n passie vir bejaardesorg en diens aan die gemeenskap.
Ligging: Skoolstraat 5, Kuilsrivier
Diensaanvaarding: 2 Januarie 2027
Sluitingsdatum: 4 Desember 2026
Verantwoordelikhede
- Professionele en vriendelike ontvangs van besoekers, inwoners, familie, diensverskaffers en ander belangstellendes.
- Hantering van telefoonoproepe, e-posse en algemene navrae.
- Algemene kantooradministrasie, insluitend dokumentasie, data-invoer, liassering en rekordhouding.
- Daaglikse ondersteuning aan die bestuur en personeel.
- Skakeling en kommunikasie met inwoners, familie, die gemeenskap en ander belanghebbendes.
- Administrasie en hantering van kleinkasverkope.
- Ondersteuning met fondsinsamelingsinisiatiewe en gemeenskapsbetrokkenheidsprojekte.
- Handhawing van ’n professionele, netjiese en verwelkomende ontvangsomgewing.
Vereistes
- Uitstekende kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede.
- Goeie administratiewe en rekenaarvaardighede.
- Goeie organisatoriese vermoëns en aandag aan detail.
- Betroubaarheid, eerlikheid en ’n verantwoordelike werksbenadering.
- ’n Vriendelike, geduldige en diensgerigte persoonlikheid.
- Vermoë om professioneel en kalm onder druk te funksioneer.
- Vorige ervaring in ontvangs- of administratiewe werk sal as ’n aanbeveling dien.
Belangstellende kandidate kan hul volledige CV op een van die volgende maniere indien:
- E-pos: bestuurder@huisdekuilen.co.za
- Per hand: Huis de Kuilen, Skoolstraat 5, Kuilsrivier.
Navrae: Anneliese Bothma – 021 903 7055
huis de kuilen behou die reg voor om nie ’n aanstelling te maak nie.
Found on LinkedIn · Posted 1 weeks ago · Last checked Yesterday
Good to know
What does this receptionist job pay?
This listing does not state a salary. As a guide, receptionist roles in South Africa typically pay R7 000 to R15 000 a month (indicative).
Do I need experience for receptionist jobs in Cape Town?
Many receptionist roles in Cape Town are open to candidates with little or no experience. Read the listing for its exact requirements.
How do I apply for this job?
Tap "Apply on LinkedIn" to open the original listing, where you can read the full description and apply directly. JobsZA never charges you to apply, and you should never pay money to get a job.
Found on LinkedIn · Posted 1 weeks ago
More receptionist and similar jobs in Cape Town
MSP Staffing LTD · Cape Town, Western Cape
Hire Resolve · Cape Town, Western Cape