JobsZA
Back to Pretoria jobs
ClosedFull-time

SPYS | Toonbank Assistent

SBM Groep

Pretoria, Gauteng

This listing has closed and may no longer accept applications. We keep it for reference — the live Pretoria jobs below are your next step.
Salary not listed

This listing does not state a salary. As a guide, cashier roles in South Africa typically pay R4 500 to R9 000 a month (indicative).

Opens the original listing in a new tab. Applying is free. Never pay money to get a job — report anyone who asks.

Cashier and till-operator jobs are a common first job for matriculants, found across supermarkets, fuel stations and retail stores nationwide.

Job description

SPYS het ʼn vakante pos vir ʼn toonbank assistent gebaseer in Monument Park, Pretoria beskikbaar.

Om vir hierdie pos te kwalifiseer, benodig jy ‘n Nasionale Senior Sertifikaat (NQF 4). Relevante ervaring binne die spyseniering- en/of gasvryheidbedryf is ‘n verdere vereiste om in aanmerking te kom vir hierdie posisie. Ondervinding met verkooppunt stelsels sal verder tot jou voordeel strek.

Die hooffokus van die pos is die verrigting van toonbank-, kafeteria- en kassier funksies vir SPYS.

Pligte Sluit In, Maar Is Nie Beperk Nie Tot

  • Verkoop van algemene items soos sjokolade, koeldranke, snoeperye en warm drankies
  • Verkoop alkoholiese verversings (kroegverkope)
  • Hanteer bestellings van warmetes en vooraf verpakte voedsel items
  • Kassier pligte wat insluit kontanthantering en kaart transaksies
  • Opkas van daaglikse verkope
  • Tel en beheer van voorrade
  • Pak van produkte binne yskaste en op die rakke
  • Hulp verlening met die opskep van warmetes
  • Hanteer van die barista/koffie toonbank dienste
  • Skoonmaak van bedienings areas
  • Algemene hulpverlening in die kombuis wanneer nodig
  • Koördinering en hulp met aanbied van funksies gedurende die dag, aande en oor naweke vorm ook deel van die verpligtinge

Eienskappe wat tot jou voordeel sal strek: ‘n sterk ingesteldheid vir kliëntediens, kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede, handhawing van hoogstaande gehaltebeheer by bedieningstoonbanke sowel as probleemoplossing vaardighede. Verder word vereis dat die kandidaat ten volle rekenaarvaardig is, in beide Afrikaans en Engels kan kommunikeer, sowel as om onder druk te kan funksioneer. ʼn Geldige rybewys en betroubare vervoer is ʼn verdere vereiste.

Indien jy aan die vereistes voldoen, doen asseblief aansoek vir die pos voor of op 2 8 Augustus 2026 .

Found on LinkedIn · Posted 1 months ago · Last checked 1 months ago

Good to know

What does this cashier job pay?

This listing does not state a salary. As a guide, cashier roles in South Africa typically pay R4 500 to R9 000 a month (indicative).

Do I need experience for cashier jobs in Pretoria?

Many cashier roles in Pretoria are open to candidates with little or no experience. Read the listing for its exact requirements.

How do I apply for this job?

Tap "Apply on LinkedIn" to open the original listing, where you can read the full description and apply directly. JobsZA never charges you to apply, and you should never pay money to get a job.

Found on LinkedIn · Posted 1 months ago

More cashier and similar jobs in Pretoria

Yesterdayvia Adzuna
Hotel Operations Manager

Placements24 · Pretoria, Gauteng

R50K - R75K/mo
2 days agovia Adzuna
FAIS Branch Advisor: Elevate Client Financial Guidance

FirstRand Limited · Pretoria, Gauteng

R46K - R55.1K/mo
3 days agovia Adzuna
Outpatient Nursing Operations Lead

Gauteng Provincial Government · Pretoria, Gauteng

R58.3K - R75K/mo
3 days agovia Adzuna
Night-Shift Nursing Operations Manager, General Ward

Gauteng Provincial Government · Pretoria, Gauteng

R75K/mo

Get jobs on WhatsApp (free)

New jobs every morning. No spam.

Follow on WhatsApp