Voltydse dosent: Bestuursrekeningkunde en Finasiëlebestuur
Akademia
Pretoria, Gauteng
This listing does not state a salary. As a guide, teaching roles in South Africa typically pay R12 000 to R35 000 a month (indicative).
Opens the original listing in a new tab. Applying is free. Never pay money to get a job — report anyone who asks.
Teaching jobs span schools, colleges, tutoring and the fast-growing online English teaching market open to SA graduates.
Job description
Akademia is ʼn Christelike, klassieke en onafhanklike hoëronderwysinstelling wat verbind is tot die uitnemende opleiding en vorming van studente vanuit en vir Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe. Akademia het vanaf Januarie 2027 op die Pretoria-kampus twee voltydse poste vir dosente in die Departement Finansiële Bestuur en Ekonomie in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe beskikbaar.
POSDOELSTELLING
ʼn Dosent is daarvoor verantwoordelik om gehalteonderrig aan studente te bied deur innoverende klasaanbiedings en leerervarings. Die pos vereis dat akademiese take,navorsing en innovering asook akademiese gemeenskapdeelname ywerig verrig word. Die vorming van studente tot goedgevormde mense word hoog op prys gestel.ʼn Dosent streef daarna om as leier in ʼn vakgebied erken te word en streef verdieping in alle klasaanbiedinge na.
VERANTWOORDELIKHEDE
• voorbereiding en dosering van die moduleinhoud
• kurrikulumontwikkeling
• navorsing op vakgebied ter ondersteuning van onderrig en leer, en professionele ontwikkeling
• opstel van assesseringsaktiwiteite in ʼn kontakleeromgewing
• akademiese gemeenskapsdeelname
• lewering van bystand en akademiese ondersteuning aan studente
POSVEREISTES
• ʼn meestersgraad in Bestuursrekeningkunde of Finansiële Bestuur (kandidate met ʼn honneursgraad of registrasie by ʼn relevante rekeningkundige liggaam sal ook oorweeg word)
• kundigheid en ervaring in die veld van finansiële bestuur en/of bestuursrekeningkunde
• minstens drie jaar ervaring in die onderrig van Finansiële Bestuur en/of Bestuursrekeningkunde
• ervaring in versnitte leer (blended learning)
• blootstelling aan en vorige gebruik van onderwysmedia
VAARDIGHEDE
• sterk verbale en geskrewe kommunikasievaardighede
• interpersoonlike vaardighede
• prioritiserings- en tydsbestuursvaardighede onafhanklik in ʼn spanverband funksioneer
• inisiatief kan neem
• oplossingsgedrewe
• vermoë om werk onder druk te voltooi
• ʼn ambassadeur vir Akademia wees deur te help om die instelling uit te bou en ʼn liefde vir Afrikaans te hê
Klik hier (https://akademia.ac.za/vakante-poste/) om vir die pos aansoek te doen. Slegs Afrikaanse CV’s sal aanvaar word. Aansoeke moet voor of op 27 September 2026 ingedien word. Stuur ʼn e-pos na vakanteposte@akademia.ac.za indien jy probleme met die skakel erv
Found on LinkedIn · Posted 1 weeks ago · Last checked Today
Good to know
What does this teaching job pay?
This listing does not state a salary. As a guide, teaching roles in South Africa typically pay R12 000 to R35 000 a month (indicative).
Do I need experience for teaching jobs in Pretoria?
This teaching role may ask for some experience or a relevant qualification. Read the listing for the specifics before you apply.
How do I apply for this job?
Tap "Apply on LinkedIn" to open the original listing, where you can read the full description and apply directly. JobsZA never charges you to apply, and you should never pay money to get a job.
Found on LinkedIn · Posted 1 weeks ago
More teaching and similar jobs in Pretoria
Tumaini Consulting · Pretoria, Gauteng
People Dimension · Pretoria, Gauteng